EK vertel jou van een karaktergedrewe drama en twee misdaadromans. Oor die algemeen het misdaadromans, die goeies, natuurlik ook sterk, onvergeetlike karakters en heelwat drama. Die grense vervaag. Maar soms is dit lekker om ’n roman te lees sonder ’n snaarstywe storielyn, een wat sy loop neem en karakters en hulle motiverings stadig laat ontvou. Waar die spanning geskep word deur die dinamika tussen karakters, hulle strewe en dryfvere. In so ’n boek kan ’n mens jou verloor terwyl gruwelgebeure op die politieke wêreldverhoog afspeel. ’n Mens kan vir ’n oomblik glo dat mense basies goed is en die verslete, verrinneweerde planeet nog mooi.
Louise Erdrich is een van my gunstelingskrywers. Ek lees alles wat sy skryf. Sy is ’n inheems Amerikaanse skrywer en haar romans word gekenmerk deur inheems Amerikaanse karakters, ’n sterk bewustheid van die omgewing en planeet en lieflike, liriese en digterlike taalgebruik. Hoor hier:
The river is changeable, a slow and sleepy trickle in summer, rampaging like a violent toddler in spring, when it sweeps across the land reflecting the sky like its mother – a vast prehistoric lake. Over millennia, the waters have given the Red River Valley earth its blackness, its life. The river is shallow, it is deep, I grew up there, it is everything...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
KARAKTER & SPANNING
Wolwe en die stil geweld van drome
Ons boekeredakteur het in Noord-Dakota, Quebec en Kent saam met skurke en helde gekuier.
Deel

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Kwik, Zam-Buk en chakalaka
Yskoue moord en warm medemenslikheid
Liefde, vriendskap, verraad, vergelding
Boeke kan ’n kameraad en kruk word
Onbesonge profeet van Gauteng
Deel
-
Deel
Deborah Steinmair
BoekeredakteurDeborah Steinmair is ’n bekroonde skrywer en onversadigbare leser. Sy was al twee keer die Rapport-kykNET-boekresensent van die jaar.