Hierdie is 'n platform vir lesers se skryfwerk. Stuur jou bydrae aan deborah.steinmair@gmail.com. Vandag skryf RIEKIE GREYLING oor 'n hen wat kan dans soos niemand voor of ná haar nie.
EENDAG was daar 'n hoender. En sy was pragtig. 'n Kroon van lavenderblommetjies gevleg in kruisement en klein stukkies suurlemoenskil het op haar kop getroon. Soos 'n koningin. Haar oge was blouer as die hemel op sy mooiste en haar vlerke het soos gestyselde nagmaaltafeldoeke aan haar lyf gehang. Soms het sy trossies seepborrel-oorbelletjies gedra. En onsigbare balletskoentjies versier met pienk rosies, vanilla en varswaterpêrels...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
MA' DJULLE'S DIE POETS
Hoenderpootjies point in balletskoene
Hierdie is 'n platform vir lesers se skryfwerk. Stuur jou bydrae aan deborah.steinmair@gmail.com. Vandag skryf RIEKIE GREYLING oor 'n hen wat kan dans soos niemand voor of ná haar nie.
Deel
Sophia in die Balletskoentjies
'n Storie vir Ansi
EENDAG was daar 'n hoender. En sy was pragtig. 'n Kroon van lavenderblommetjies gevleg in kruisement en klein stukkies suurlemoenskil het op haar kop getroon. Soos 'n koningin. Haar oge was blouer as die hemel op sy mooiste en haar vlerke het soos gestyselde nagmaaltafeldoeke aan haar lyf gehang. Soms het sy trossies seepborrel-oorbelletjies gedra. En onsigbare balletskoentjies versier met pienk rosies, vanilla en varswaterpêrels...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Alles is aan mekaar verbind
Die twistende seuns van Abraham
Doktersbesoeke is dodelik
Die huis met die lemmetjiegroen voordeur
Die bosanemoon
Deel
-
Deel