Sir Malcolm Bradbury (1932-2000) was eweneens ’n satirikus van formaat, soos David Lodge. Sy MA-kursus in kreatiewe skryfwerk is bygewoon deur Ian McEwan en Kazuo Ishiguro. Sy studies oor die letterkunde is alombekend, soos oor Saul Bellow, Evelyn Waugh en E.M. Forster.
The History Man (1975) is ’n klassieke teks en veral Mensonge (1987) sluit aan by die tradisie van die kampusroman wat satiries na literatuurteorie kyk. Henri Mensonge, ’n fiksionele Franse teoretikus, skryf ’n boek, La Fornication comme acte culturel...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
HAMBIDGE PRYS EN PIETS
Seks gaan oor niks en word gekanselleer
In die tweede aflewering oor akademiese romans kyk ons professor na Malcolm Bradbury en Laurent Binet.
Deel
I
Sir Malcolm Bradbury (1932-2000) was eweneens ’n satirikus van formaat, soos David Lodge. Sy MA-kursus in kreatiewe skryfwerk is bygewoon deur Ian McEwan en Kazuo Ishiguro. Sy studies oor die letterkunde is alombekend, soos oor Saul Bellow, Evelyn Waugh en E.M. Forster.
The History Man (1975) is ’n klassieke teks en veral Mensonge (1987) sluit aan by die tradisie van die kampusroman wat satiries na literatuurteorie kyk. Henri Mensonge, ’n fiksionele Franse teoretikus, skryf ’n boek, La Fornication comme acte culturel...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Charlie Brown en die grapketting
Wroeg in akademia se groewe
Goeie boeke maak dikwels swak films
Don Delillo: Vallende man en 9/11
Die misbruik van motto’s
Deel
-
Deel
Joan Hambidge
LetterkundigeJoan Hambidge is ’n letterkundige en bekroonde digter. Haar nuwe roman, Stasies, is deur Protea Boekhuis uitgegee.