Om agter die kap van byltjies te kom

MISDAAD

Om agter die kap van byltjies te kom

Ons boekeredakteur het twee speurverhale gelees wat wyd uiteenlopend is en verkies haar misdaadfiksie karaktergedrewe, sonder 'n magdom forensiese patologie en grieselrige besonderhede.

EK het twee speurverhale gelees en die eerste val so reg in my kraal omdat dit eerder oor karakters se strewes en motiverings gaan as oor allerlei tegniese besonderhede en prosedures, soos die tweede. Tog is boeke oor forensiese patologie uiters gewild; hulle boer op die topverkoperlyste. Daarom lees ek dit, om verslag te doen.

Teken vir ses maande in en betaal net R55 per maand. Dus slegs R13,75 vir die Vrydag-uitgawe, daaglikse nuus, naweek-geselsbriewe en 'n nuwe artikel elke weeksdag. Jy weet jy wil.

Teken in hier (https://www.vryeweekblad.com/buy/product/803ccd67-e84b-400c-9f82-9fd723c89f32/)..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.