Op reis deur die woestyn verdwyn ons trane in die mis

MA' DJULLE'S DIE POETS

Op reis deur die woestyn verdwyn ons trane in die mis

WINI ESTERHUIZEN besing haar aanneem-land soos net sy kan. Stuur jou bydrae aan deborah.steinmair@gmail.com en staan die kans om 'n boek te wen.

  • 06 Desember 2024
  • Boeke
  • 4 min om te lees
  • artikel 18 van 27
  • Wini Esterhuizen

WINI het hierdie storie vir my gestuur as deel van 'n manuskrip toe ek redakteur by Protea Boekhuis was. Dit het uiteindelik 'n boek geword, Die dag toe ons Krismis gaan soek het. Dis 'n besonderse bundel kontreiverhale uit die hart, in Wini se kenmerkende stem, met haar stoute humorsin. Nou gaan dit nie goed met haar nie. Ons het op Facebook verneem dat sy verswak het en in 'n ouetehuis opgeneem is. Sy kommunikeer nie meer op Facebook nie. Ek hoor sy het in die ouetehuis ook nie gefloreer nie en haar seuns het haar gaan haal en Kaap toe geneem. Ek hoop iemand sal dit vir haar wys of lees. 

Die dag toe ons Krismis gaan soek het is deur Protea Boekhuis uitgegee en kos R250 by Graffiti (https://www.graffitiboeke.co.za/af/367722/Boeke).

Drome en draadkarre..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.