Saamskryf is soos ’n gedwonge huwelik

KERNEELS LEES WYD

Saamskryf is soos ’n gedwonge huwelik

KERNEELS BREYTENBACH kyk na twee romans waar daar sprake van skryf-saamspan was.

WANNEER bekende skrywers skielik ’n skryfgenoot kry, moet 'n mens onraad bespeur. Jy wonder of dit ’n huwelik is wat op wedersydse respek en bewondering aangegaan is. Dalk is dit een van daardie huwelike waar die reuk van buskruit swaar in die lug hang. Moes die twee trou?

Enige skrywer wat al ’n groot skryfprojek saam met ander skrywers aangepak het, sal jou kan vertel dat bloedvergieting dikwels ’n aantreklike uitweg is. Ek was nog altyd baie gelukkig daarmee; nie almal is nie.

Met die lees van Lee en Andrew Child se nuwe Jack Reacher-roman, In Too Deep, het ek die aardigste reaksie begin ontwikkel namate ek daarmee gevorder het. Dis soos om iemand te soen wat ’n gum guard dra. Jy kry nie seer nie, maar iets is net nie reg nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.