Blink bakens in 2024 se leeslandskap

BOEKE VAN MY JAAR

Blink bakens in 2024 se leeslandskap

Watter boeke wat vanjaar op die rak verskyn het, bly by ons boekeredakteur spook?

EK het vanjaar soveel gelees as wat ek kon, en hier volg my boeke van die jaar. Dié week fokus ek op vier romans en vier digbundels in Afrikaans. Volgende week kyk ons na misdaadromans, plaaslik en internasionaal, en plaaslike Engelse fiksie en niefiksie.

Ingrid Winterbach se Onrus op Steynshoop

Niks is meer bisar as die lewe op ’n klein Vrystaatse dorpie nie en dit is daardie lugblase van eksentrisiteit wat Ingrid Winterbach in die alledaagse opmerk en onvergeetlik verwoord. Onder die oppervlak van normaliteit huiwer unexamined hysteria en screaming fantods...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.