Boekbefok elke liewe dag van die jaar

BOEKE VAN DIE JAAR

Boekbefok elke liewe dag van die jaar

MERCIA S. BURGER skryf oor sewe gunstelingboeke van 2024 waaroor sy nie kan ophou dink of praat nie.

HIERDIE lys van Beste Boeke laat my voel asof iemand my afluister. Dis op persoonlike smaak gegrond, subjektief skeefgetrek en kan vir ander ’n bietjie gehawend lyk – geen wetenskapsfiksie, speurverhale, romans en romanzas nie. Omdat ek vanuit die koue Noordelike Halfrond skryf, en by gebrek aan ’n Kindle of ’n soortgelyke ding, kan ek nie Suid-Afrikaanse of Afrikaanse skrywers insluit nie. Die jaar was ook skraps aan puik kortverhaalbundels, waarvoor ek vergoed het deur klassieke kortverhaalskrywers soos Flannery O’Connor en John Cheever te lees.

Die boeke wat ek noem, is nie noodwendig die “beste” nie, maar eerder tydloos, en elkeen het my geraak en bygebly.

My Good Bright Wolf deur Sarah Moss..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.