'n Nuwe boek bied 'n kykie in die lewe en geskiedenis van 'n begaafde 89-jarige kunstenaar wat woeker om die wêreld 'n mooier plek te maak, sê DEBORAH STEINMAIR.
DIE 89-jarige Esther Mahlangu is ’n nasionale skat. Haar woorde oorrompel, nes haar muurskilderye:
Wanneer ek skilder is my hart wyd oop dit omhels alles en almal
'n Nuwe boek, Esther Mahlangu: To Paint is in My Heart, is ’n viering van ’n lieflike siel. Daar is onderhoude met haar en foto’s van haar kunswerke, met haar klinkende woorde tussenin, soos:..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
NDEBELE-KUNS
Esther Mahlangu lag in haar hart terwyl sy werk
'n Nuwe boek bied 'n kykie in die lewe en geskiedenis van 'n begaafde 89-jarige kunstenaar wat woeker om die wêreld 'n mooier plek te maak, sê DEBORAH STEINMAIR.
Deel
DIE 89-jarige Esther Mahlangu is ’n nasionale skat. Haar woorde oorrompel, nes haar muurskilderye:
Wanneer ek skilder
is my hart wyd oop
dit omhels alles en almal
'n Nuwe boek, Esther Mahlangu: To Paint is in My Heart, is ’n viering van ’n lieflike siel. Daar is onderhoude met haar en foto’s van haar kunswerke, met haar klinkende woorde tussenin, soos:..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Ons staan op die kaai vir Breyten en waai
Diere praat sag met Anna Breytenbach
Sangomas is nie almal so nie
Krimi oor Chris Hani boei tot op einde
Jou DNS string tot anderkant Pluto
Deel
-
Deel
Deborah Steinmair
BoekeredakteurDeborah Steinmair is ’n bekroonde skrywer en onversadigbare leser. Sy was al twee keer die Rapport-kykNET-boekresensent van die jaar.