SO, hier’s die ding: Ek vermoed die verkeerde boek is gepubliseer. Kom ek verduidelik.
Toe ek die eerste keer op Gielie Hoffmann se Insta sien dat ’n boek op pad is, het ek my ore gespits. Die eerste lusmakertjies het soos gesoute waatlemoen op die tong kom lê:
Dis nou nie dat Adam ’n aap was nie. Maar toe daai Ahlers-meisie van Aberdeen by die deur instap het sy laaste stukkie logika sy liggaam verlaat...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
KORTKORTSTORIES
‘Naam Van Dier Dorp’: Soos ’n koel voorhuis op ’n somerdag ná ’n warm motorrit
ECKHARD CLOETE takseer Gielie Hoffmann se debuut as ’n aangename kuier in ’n mens-mens se gedagtes.
Deel
SO, hier’s die ding: Ek vermoed die verkeerde boek is gepubliseer. Kom ek verduidelik.
Toe ek die eerste keer op Gielie Hoffmann se Insta sien dat ’n boek op pad is, het ek my ore gespits. Die eerste lusmakertjies het soos gesoute waatlemoen op die tong kom lê:
Dis nou nie dat Adam ’n aap was nie.
Maar toe daai Ahlers-meisie van Aberdeen
by die deur instap het sy laaste stukkie
logika sy liggaam verlaat...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
15+8 vrae aan Gielie Hoffmann
Charl du Plessis se passie vir ’n Steinway
Sunnyside: ’n Kleindorpiegemeenskap in ’n wêreldstad
Hoeka se toeka, wat maak dit eintlik saak?
’n Afrikaner-verklaring vir dommies
Deel
-
Deel
Eckhard Cloete
SkrywerEckhard Cloete is ’n kopieskrywer, kreatiewe hoof, digter en tennisspeler. Hy woon in Kaapstad.