2024 se uurglas loop leeg. Vandag kyk ek terug op ses plaaslike misdaadaanbiedings wat my vanjaar laat naels byt het.
Al wat tel deur Irma Venter
Ami is impulsief, hardkoppig en roekeloos. Sy het ’n bullshit detector wat skrik vir niks. Jy vat haar nie sommer vir ’n pop nie. Sy lees lyftaal vlot en funksioneer op moerkoffie. Sy kry eureka-oomblikke in slapelose nagte. Haar morele kompas is waterdig, sy verklap nie bronne nie en publiseer niks wat nie vir die rekord is nie. Sy is altyd aan die hardloop. Sy swem vroegoggend in die gim om haar demone op ’n afstand te hou...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
SPANNINGSLEKTUUR
Misdaad het weer hoogty gevier in 2024
Ons boekeredakteur kies 'n keur uit vanjaar se plaaslike spanningsrillers.
Deel
2024 se uurglas loop leeg. Vandag kyk ek terug op ses plaaslike misdaadaanbiedings wat my vanjaar laat naels byt het.
Al wat tel deur Irma Venter
Ami is impulsief, hardkoppig en roekeloos. Sy het ’n bullshit detector wat skrik vir niks. Jy vat haar nie sommer vir ’n pop nie. Sy lees lyftaal vlot en funksioneer op moerkoffie. Sy kry eureka-oomblikke in slapelose nagte. Haar morele kompas is waterdig, sy verklap nie bronne nie en publiseer niks wat nie vir die rekord is nie. Sy is altyd aan die hardloop. Sy swem vroegoggend in die gim om haar demone op ’n afstand te hou...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Skadu’s, afdraaipaaie en koue rivierbodems
Dora Maar, muse van die minotaur
Om jou innerlike heks te omhels
Raaiselagtige verdwynings en gruvondste
Komplekse, clueless kinders van die wind
Deel
-
Deel
Deborah Steinmair
BoekeredakteurDeborah Steinmair is ’n bekroonde skrywer en onversadigbare leser. Sy was al twee keer die Rapport-kykNET-boekresensent van die jaar.