Bundels wat met ’n digter se hart praat

HAMBIDGE PRYS EN PIETS

Bundels wat met ’n digter se hart praat

Ons letterkundige bekyk verlede jaar se oes van poësie en vertel wat by haar weerklank gevind het.

EK gaan fokus op die digkuns, die stiefkind van die letterkunde, en die volgende Afrikaanse bundels het my getref. Ek kyk uiteraard as digter na wat my bekoor en imponeer. Die hartlandskap van die digkuns is kompleks en die afgelope jaar het dit opnuut bewys: ’n veelheid van stemme en tegnieke.

’n Goeie gedig bly in jou gemoed broei lank nadat jy die bundel gelees het. ’n Goeie bundel werk met die “baptism of solitude” soos Paul Bowles dit klinkend in sy essay in 1963 beskryf het. In These Mountains: a collection of Cederberg writing deur die digter en essayis Stephen Watson is postuum uitgegee. ’n Uitmuntende meditasie oor die rol van die digkuns.

Hier is my vyf bundels:..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.