Ses van die heel bestes: my topboeke van 2024

GUNSTELINGBOEKE

Ses van die heel bestes: my topboeke van 2024

Ons boekeredakteur kies haar drie gunsteling- literêre Engelse boeke van die jaar en drie gunsteling- plaaslike Engelse boeke.

VANDAG vertel ek van drie Engelse letterkundige boeke wat my verlede jaar omgeknikker het, en drie Suid-Afrikaanse Engelse boeke wat my bybly. Dit val my op dat uit die ses boeke, vyf deur vroue geskryf is.

Held deur Anne Michaels

Sekere boeke ry jou soos ’n herhalende droom. Jy is weke lank verlore vir gewone prosa, vir slim storielyne en pittige dialoog. Jou binne-oor hunker na 'n spesifieke skrywer se woordgoëlery, die ritme en voetval van haar woorde, haar lumineuse beelde wat landskappe laat opdoem. Anne Michaels is so ’n skrywer...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.