SA boere help in Mosambiek – en wat van troeteldiere na die ...

BULLETIN

SA boere help in Mosambiek – en wat van troeteldiere na die Wegraping?

Nuusbulletin: 17 April 2019

Goeiemôre
Ons kom nou lekker in ons ritme met ons daaglikse geselsies. In die middel van elke week stuur ons vir julle ’n paar lekker stories wat die span raak gelees het op die internet. Hiermee dan ons Woensdag-leeslys:
Suid-Afrikaanse boere maak ’n plan in Mosambiek
Die 52-jarige Ibrahim Ishmail het al in sy tien jaar as voorman van ’n mangoplaas in Matarara in Mosambiek se Dombe-distrik geleer om reg te kom met watter hulpbronne ookal beskikbaar is...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X