Ons wag op die kaptein ...

BULLETIN

Ons wag op die kaptein ...

Nuusbulletin: 27 MEI 2019

Dagsê
Wanneer laas het ons so met ingehoue asem op 'n aankondiging van ons president gewag? Ons het Cyril Ramaphosa baie mooi en positiewe goed hoor sê, en ons hoor ook daagliks hoe Ace Magashule en ander hom probeer saboteer. Ons gaan uiteindelik teen Woensdag of Donderdag wéét of ons die volgende vyf jaar 'n waagmoedige, sterk staatshoof gaan hê en of hy meer geneig tot kompromis en vrede maak gaan wees.
Ons moet ons darem nie morsdood skrik as daar een of twee twyfelagtige figure in die kabinet opgeneem word nie, solank dit net nie in sleutelportefeuljes is nie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X