Van die nuwe kabinet, nasiebou en Teflon-misdadigers tot...

BULLETIN

Van die nuwe kabinet, nasiebou en Teflon-misdadigers tot kombuistoestelle, kos en reis

Nuusbulletin: 30 MEI 2019

Middag

Môre is die agtste uitgawe van die nuwe Vrye Weekblad! Die afgelope twee maande het vir ons soos blits verbygegaan, maar dit voel nou asof ons span goed op dreef is met die ritme van 'n weeklikse publikasie.

Môre is dit ook ons laaste gratis uitgawe. Van volgende week af is daar inskrywingsgeld van  R100 per maand (R25 per uitgawe) betaalbaar. Pensioenarisse betaal slegs R80. ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.