Hoe gaan Cyril sy ‘Ace’ speel?

BULLETIN

Hoe gaan Cyril sy ‘Ace’ speel?

Maandag met Max: 3 Junie 2019

Goeiemiddag

Die stof rondom die verkiesing en pres. Cyril Ramaphosa se keuses vir 'n nuwe kabinet het gaan lê. Dit gaan baie terneerdrukkend wees as ons in die maande wat kom, gaan begin agterkom niks het eintlik verander nie.

Ek begin al hoe meer wonder of Ramaphosa, iemand wat ek al sedert 1984 ken en vir wie ek baie respek het, 'n sterk genoeg leier is om sy party, sy regering en die staatsdiens nie net te motiveer nie, maar te dissiplineer as dit nodig is...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X