Goeie dag
Ek skryf al 18 jaar lank 'n weeklikse rubriek. Ek het eers vir die Independent-groep (The Star, Cape Times, ensovoorts) geskryf en daarna vir News24. Ek onthou hoeveel keer ek tydens die Zuma-jare gedink het: Nee, man, jy kan nie elke week oor Zuma skryf nie, wees 'n bietjie meer vindingryk. En dan is Zuma se skandes en dramas die volgende week weer boaan die nuus.
Ek is nou weer daar. Dié keer is die herhalende tema die oorlog tussen Ace Magashule en sý faksie en Cyril Ramaphosa en sý groep. Dié konflik bly maar ons nuussiklus domineer omdat dit so belangrik is vir wat die regering besluit en doen, en vir hoeveel vryheid Ramaphosa het om sy visie uit te leef...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.