Vat so: die prins van donkerte, ’n minister vir die mense, en ’n ...

BULLETIN

Vat so: die prins van donkerte, ’n minister vir die mense, en ’n orkaan van uitbuitery

Nuusbulletin: 13 Junie 2019


Goeiemiddag

Vandag is Woensdag en dit beteken ons deel ons keuse van merkwaardige en eienaardige stories van regoor die wêreld.

Môre se uitgawe is oudergewoonte propvol politiek, heerlike mensestories, sappige leefstylstories en deurdagte menings.

Max du Preez sê Suid-Afrika het 'n minister van nasionale welstand nodig, want ons moet ingrypend anders begin dink en die welstand van ons mense bo ortodoksie en ideologie stel...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X