OM na pres. Cyril Ramaphosa se staatsrede te luister was 'n bietjie soos om na die Proteas se vertonings tydens die Wêreldbeker te kyk: Ná elke teleurstellende bal of hou hoop jy die volgende bal of hou gaan 'n beter een wees, en só hou jy tot die einde aan hoop net om teleurgestel te word.
Maar miskien is die les dat nes ons vooraf moes geweet het die huidige Proteaspan het net nie die spelers gehad wat die bestes in die wêreld kon troef nie, so moet ons begin besef Ramaphosa gaan Suid-Afrika nie manalleen red nie. Hy’s 'n bietjie soos Faf du Plessis: goeie leierseienskappe, 'n nice ou en self talentvol, maar dit kos 'n hele span om 'n toernooi te wen.
Maar ek wil nie te gou sinies raak nie. Ramaphosa regeer met een hand agter die rug vasgemaak. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.