Bendegeweld en die weermag, en daai transaksie

BULLETIN

Bendegeweld en die weermag, en daai transaksie

Nuusbulletin: 08 Julie 2019

  • 08 Julie 2019
  • Daagliks
  • 4 min om te lees

DIT gaan woes hier in die suide van die vasteland.

Die bendegeweld in woonbuurte soos Philippi en Hanoverpark moet eintlik as 'n nasionale krisis gesien word – net in Philippi was daar die afgelope naweek 'n dosyn slagoffers.

In die politiek is dit openlike oorlog tussen die kastige “openbare beskermer” en die Ramaphosa-faksie van die ANC. Gewone mense is besig om hoop te verloor en die profete van katastrofe gedy...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.