Ai tog, daai uitroeptekens :-/ (en ander menings van ons lesers)

BULLETIN

Ai tog, daai uitroeptekens :-/ (en ander menings van ons lesers)

Nuusbulletin: 9 Julie 2019


Goeiedag

Vandag, soos elke Dinsdag, plaas ons van die lekkerste briewe in ons e-posbus.

Ons vra ook julle hulp met 'n ondersoek na die toestand van ons paaie. 

Stuur asseblief  vir ons  inligting en foto's van wat in julle omgewing op die paaie aan die gang is: hetsy dit onbegaanbaar is, vol slaggate, probleme met padtekens, ensovoorts...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X