Goeiemiddag
En daar verskyn ons gewese president, Jacob Zuma, toe vanoggend voor die Zondo-kommissie na staatskaping – 'n konsep wat hy toe summier voortgaan om te betwyfel: Beteken dit regters is ook gekaap, vra hy. Watse ding is hierdie staatskaping?
Die kern van sy voorlegging was dat drie intelligensiegroepe, een die ou nasionale intelligensiediens en die ander twee sekerlik die CIA en MI6, al in 1990 besluit het dat sy (Zuma se) politieke loopbaan verwoes moes word. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.