Openbare beskermer kry snotklap (en dit is maar die begin)

BULLETIN

Openbare beskermer kry snotklap (en dit is maar die begin)

Nuusbulletin: 22 JULIE 2019

Goeiemiddag

’n Gewese kollega van my het jare gelede Australië toe getrek en daar vir ’n koerant begin werk.

So ’n jaar of wat gelede maak hy weer kontak via e-pos en ons gesels oor waarmee ons besig is. Ek vertel hom van staatskaping en Zuma en die Suid-Afrikaanse Inkomstediens se kastige “rogue unit”, en toe kom hy terug met dié boodskap: “Ons hoofstories die laaste week was ’n stadsraadslid wat skei, ’n petisie oor te min parkeerplek in die middestad en ’n vete oor plaaslike regulasies oor hondestront in die openbare parke.”..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.