Tito en die kragstasies, prins Andrew en die seksmisdade,...

BULLETIN

Tito en die kragstasies, prins Andrew en die seksmisdade, Wes-Kaap in ’n wurggreep, en die onbeskimmelde Malema

Daaglikse bulletin: 29 Augustus 2019

  • 29 Augustus 2019
  • Daagliks
  • 2 min om te lees

Dagsê

Môre het ons 'n besondere stewige uitgawe.

Max du Preez kyk na Tito Mboweni se plan om Suid-Afrika se ekonomie aan die brand te skop. Van sy voorstelle, soos dat ons kragstasies moet verkoop, gaan gaan sy kollegas in die SAKP lekker moerig maak, maar ten minste is daar nou iets konkreets op die tafel...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.