Die krankemente in ons politieke kultuur word ten toon gestel

BULLETIN

Die krankemente in ons politieke kultuur word ten toon gestel

Daaglikse bulletin: 02 September 2019

  • 02 September 2019
  • Daagliks
  • 2 min om te lees

Goeiedag

Soms is daar weke waar al die krankemente van ons politieke kultuur hulleself prominent ten toon stel. Die afgelope week was só 'n een.


Die Bosasa-baas Gavin Watson sterf in 'n motorbotsing. Binne minute word ons oorval met samesweringsteorieë uit alle oorde, ook van prominente politici, elkeen baie seker dat dit nie 'n ongeluk was nie. By 'n gedenkdiens word Watson, volgens elke greintjie getuienis 'n aartsskelm, deur politici en geestelikes as 'n martelaar en heilige voorgehou en selfs met Jesus vergelyk. Die ANC self reik 'n verklaring uit wat drup van heldeverering. As jy aan die regte kant van die struggle was, kan jy geen sonde pleeg nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.