Ramaphosa-regering se watertrappery begin my lam maak

BULLETIN

Ramaphosa-regering se watertrappery begin my lam maak

Nuusbulletin: 23 September 2019

  • 23 September 2019
  • Bulletins
  • 3 min om te lees

EK is 'n ewige optimis, 'n ware Polyanna as dit by my land se toekoms kom. Hoeveel keer het ek al vir swartgalliges gesê ons is deur dieper dale as nou, of het ek die afgesaagde ou sê-ding aangehaal dat die ergste (en die beste) nooit in Suid-Afrika gebeur nie.

Maar die Ramaphosa-regering se watertrappery begin my lam maak.

Ek wil graag glo Ramaphosa en invloedryke mense in sy binnekring soos Pravin Gordhan en Tito Mboweni se harte en koppe is op die regte plek en hulle weet hoe ernstig die krisis is, maar wanneer begin die aksie?..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X