Die sewe wonders van die wêreld kan dalk nog een bykry. ’n Verlore vasteland so groot soos Groenland kruip grootliks onder die water in die Mediterreense gebied weg. Navorsers van die Universiteit van Utrecht noem die vasteland “Groter Adria”.
Nóg lekkerleesstories op die lys vandag is oor ’n boek deur die kleedster en vertroueling van die Britse koningin, ’n Renaissance-meesterstuk wat amper in die asblik beland het, en die dirigent Leonard Slatkin, wat met boodskappe oorval is nadat die organiseerders van die Emmys hom per ongeluk dood verklaar het. Gewone cheddar in ’n Franse sjef se soufflé het ’n restaurant moontlik ’n Michelin-ster laat verloor, en jou babelas is nou deur ’n hof as ’n siekte verklaar. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
INTERNASIONALE LEESLYS
’n Verlore kontinent, ’n meesterstuk in ’n kombuis en babelas word ’n siekte
Bulletin: 25 September 2019
Deel
Hallo almal
Die sewe wonders van die wêreld kan dalk nog een bykry. ’n Verlore vasteland so groot soos Groenland kruip grootliks onder die water in die Mediterreense gebied weg. Navorsers van die Universiteit van Utrecht noem die vasteland “Groter Adria”.
Nóg lekkerleesstories op die lys vandag is oor ’n boek deur die kleedster en vertroueling van die Britse koningin, ’n Renaissance-meesterstuk wat amper in die asblik beland het, en die dirigent Leonard Slatkin, wat met boodskappe oorval is nadat die organiseerders van die Emmys hom per ongeluk dood verklaar het. Gewone cheddar in ’n Franse sjef se soufflé het ’n restaurant moontlik ’n Michelin-ster laat verloor, en jou babelas is nou deur ’n hof as ’n siekte verklaar. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel