Lady Chatterley’s Lover, ’n robot leer slaai pluk en raad vir ...

INTERNASIONALE LEESLYS

Lady Chatterley’s Lover, ’n robot leer slaai pluk en raad vir alewige moegheid

Bulletin: 2 Oktober 2019

Dagsê almal

Genoeg geld is uiteindelik in Brittanje ingesamel om ’n raar kopie van D.H. Lawrence se Lady Chatterley’s Lover in die land te hou. Dié boek vol notas oor die “obsene” beskrywings daarin is gebruik in ’n toetssaak vir die Wet op Obsene Publikasies in 1960. ’n Buitelander het dit verlede jaar gekoop en selfs die Britse regering het toe hand bygesit om dit in die land te probeer hou.

Ander stories op ons interessante leeslys vandag is oor die eerste robot wat rats genoeg is om slaai te pluk, ’n mensgemaakte eiland met die wêreld se grootste windturbines, ’n verborge seerowerskat, hulp vir jou langdurige moegheid, en ’n wildvreemde vrou wat in ’n leeuhok dans. En ’n koppie van jou gunsteling-kaffeїene voor jy gaan slaap, is glo veel beter as ’n laaste sigaret...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X