Hoekom stuur jy nie vir Boetie tronk toe nie? (en iets oor...

BULLETIN

Hoekom stuur jy nie vir Boetie tronk toe nie? (en iets oor sexy haaskos)

Nuusbulletin: 10 Oktober 2019

  • 10 Oktober 2019
  • Daagliks
  • 2 min om te lees

Goeiemiddag

Die drama in die DA hou net nie op nie. Max du Preez probeer verstaan wat aangaan en wat op aarde agter Helen Zille se plan steek om nou te wil terugkeer politiek toe. In sy politieke notaboek vra hy hoe dit moontlik kan wees dat daar geld is vir die bankrot SABC, maar nie vir die vervolging van staatskapers nie.

Piet Croucamp kyk na hoe Tito Mboweni sy ekonomiese groeiplan aan die ANC se uitvoerende komitee verpak het en hoe daar 'n moontlike kopskuif binne die regerende party hieroor kan kom. Anneliese Burgess het gaan gesels met Derek Hanekom. Hy vertel van sy hippie-dae toe hy met sy hond in 'n kombi gewoon het, en spoel ook sy mond uit oor die EFF en korrupsie binne die ANC...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.