Lippelek-lekkerlees oor die V-woord, roosterkoek en beurtkrag

BULLETIN

Lippelek-lekkerlees oor die V-woord, roosterkoek en beurtkrag

Nuusbulletin: 17 Oktober 2019

  • 17 Oktober 2019
  • Daagliks
  • 2 min om te lees

Goeiemiddag

Donderdae skarrel ons gewoonlik nogal om ons uitgawe bymekaar te sit, en met ons span wat so oor die land heen sit, hardloop ons vandag lekker beurtkrag-aflos. Net toe die krag hier in Oos-Londen weer aankom vanoggend, skop dit uit in Beaufort-Wes en Potchefstroom  waar Jeani en Willem werk. As ons uitgawe vanaand uiteindelik in die bed is, gaan ek beslis nie vir Eskom daarvoor bedank nie.

Maar kom ons kyk vinnig na van die stories wat ons vir julle (met Eskom se saamspeel) gaan opdis môre...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.