Noord-Ierland kom eindelik ‘gay’, die Eskom-ramp, en dís die...

BULLETIN

Noord-Ierland kom eindelik ‘gay’, die Eskom-ramp, en dís die VBS-storie

Nuusbulletin: 22 Oktober 2019

  • 22 Oktober 2019
  • Daagliks
  • 3 min om te lees

Goeie Dinsdag, mense.

Om middernag het Noord-Ierland se argaiëse en streng wette (https://www.theguardian.com/commentisfree/2019/oct/22/northern-ireland-abortion-ban-triumph-grassroots-activism) wat aborsie en selfdegeslaghuwelike verbied het, tot 'n einde gekom.

Aborsiewetgewing hiér was van die strengste in die wêreld – dit is selfs in gevalle van verkragting en bloedskande as onwettig beskou – maar dis nou gedekriminaliseer...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.