Die DA, sy kroonprins, suikerdemone en hulle wat deur lensies na ...

BULLETIN

Die DA, sy kroonprins, suikerdemone en hulle wat deur lensies na die katel gelok is

Nuusbulletin: 24 Oktober 2019

Dagsê,

Gaan die DA nog bestaan teen die tyd dat ons môre publiseer, vra kollega Hanlie Gouws vanoggend op 'n produksiegroep. Ek vermoed daar was 'n bietjie erns in haar luimigheid.

En wat 'n dramatiese week is dit nie vir die DA nie. Al was die verwagting dat Herman Mashaba en Mmusi Maimane sou bedank, het dit tog die party-ondersteuners geskok. Ek praat eksklusief met John Steenhuisen, wat aan die begin van die week nie ontken het hy het ambisies om by Maimane oor te vat nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos [email protected] of skakel 0860 52 52 00.

X