Sit, sit so in die meditasiesaal

BULLETIN

Sit, sit so in die meditasiesaal

Nuusbulletin: 27 OKTOBER

Goeiemôre!

Bibi Slippers het haar storie oor Matthys Boshoff (https://www.vryeweekblad.com/mense-en-kultuur/2019-10-17-matthys-boshoff-en-die-regte-racheltjie/) vir verlede week se uitgawe so te sê van die N1 af gestuur: Sy was op pad Worcester toe vir ’n meditasiekursus, vas in die verkeer en benoud oor die 10 dae se stilte wat vir haar voorlê.

Tien dae lank het ons niks van Bibi gehoor nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos [email protected] of skakel 0860 52 52 00.

X