Wat gaan die dierbare Cyril doen? (en ander politieke en ...

BULLETIN

Wat gaan die dierbare Cyril doen? (en ander politieke en niepolitieke lekkerhede)

Daaglikse bulletin: 28 Oktober 2019

Goeiemiddag

Ons gaan oormôre 'n goeie aanduiding kry of ons dierbare Cyril Ramaphosa en sy span die stang gaan vasbyt en doen wat gedoen moet word, al sê die werkers, die kommuniste en die RET-spulletjie ook wat. Tito Mboweni, minister van finansies, lewer dan sy mediumtermyn-begrotingsrede en sal moet sin maak van die benardheid van 0,8% ekonomiese groei, R60 biljoen wat te min aan belasting ingesamel is en 'n skuldlas soos die berg Everest.

Maar ons gaan ook steeds oor die dramas in die DA praat...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos [email protected] of skakel 0860 52 52 00.

X