Die storie van die Siriese onderbroekdief, Elon Musk moet hof...

BULLETIN

Die storie van die Siriese onderbroekdief, Elon Musk moet hof toe, en Helen raak leedvermakerig

Nuusbulletin: 29 Oktober 2019

  • 29 Oktober 2019
  • Daagliks
  • 3 min om te lees

Goeie Dinsdag vanuit Londen

Hier het die horlosies die naweek 'n uur terug geskuif om voorsiening te maak vir die korter dae, en daar is 'n grou miserabelheid in die lug. Saam met die winter is alle aanduidings dat 'n vroeë verkiesing op pad is, heel waarskynlik in Desember. 

Dít volg op 'n besluit van die Arbeidersparty vanoggend om tog 'n vroeë verkiesing te steun. Dit beteken Boris Johnson, die premier, kry sy sin – vir nou, in elk geval. Bring dit enige sekerheid oor wat volgende gaan gebeur? Die eenvoudige antwoord is nee. Die Brexit-miserabelheid gaan nog soos droë kalkoen lank ná Kersfees oor die Britte se koppe hang...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.