Blombotter-mooi op 'n Sondagoggend

BULLETIN

Blombotter-mooi op 'n Sondagoggend

Nuusbulletin: 10 November 2019

  • 10 November 2019
  • Daagliks
  • 2 min om te lees

Goeiemôre!

Die week se leefstylhoogtepunte sluit in een van die mooiste kosfoto’s wat ons al in ’n plaaslike kosboek gesien het. Dis ’n foto van blombotter en so mooi soos dit klink, so mooi is dit op die foto van ’n botter-blomtuin wat in die kunstenaar en Kokkedoor-deelnemer Lientjie Wessels se eerste kosboek, Geure, verskyn.

Medewerkers aan die boek is die fotograaf Donna Lewis, die kosstilis Hannes Koegelenberg en Lientjie se man, Robert Denton, wat haar medeskrywer was en onlangs skielik oorlede is...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.