John Steenhuisen: shame, nou weet hy hoe Cyril voel ...

BULLETIN

John Steenhuisen: shame, nou weet hy hoe Cyril voel ...

Nuusbulletin: 18 November 2019

  • 18 November 2019
  • Bulletins
  • 3 min om te lees

Ek dink John Steenhuisen ervaar 'n nuutgevonde simpatie met Cyril Ramaphosa.

Albei lei erg verdeelde partye. Albei moet probeer om die vrede tussen wyd-uiteenlopende groepe in die party te bewaar. Albei word deur sterk leiers in hul eie partye teengestaan en ondermyn. Albei se uitdaging is om hul partye se dalende steun by die stembus om te keer.

Steenhuisen is die naweek met 'n groot meerderheid tot tussentydse leier verkies...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X