Lebo se trane oor Siya, DA-drome, goue sousbone, en nog ’n Koue Oorlog

BULLETIN

Lebo se trane oor Siya, DA-drome, goue sousbone, en nog ’n Koue Oorlog

Nuusbulletin: 21 November 2019

  • 21 November 2019
  • Daagliks
  • 3 min om te lees

Dagsê op Donderdag

Ons redaksie is weer druk besig om vir julle 'n deeglike klompie leesstof vir môre reg te kry. Kyk solank hier wat op jou wag:

Liryn de Jager vertel die hartroerende verhaal van Lebo Mogoma, ’n skoolseun wat die land se verbeelding aangegryp het. ’n Emosionele Lebo het begin huil toe Siya Kolisi sy tokse geteken het op die Springbokke se oorwinningsparade. Lees gerus waarom hierdie oomblik vir hom so baie beteken het...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.