Sjef Bertus Basson sit Boktrots op die tafel

BULLETIN

Sjef Bertus Basson sit Boktrots op die tafel

Nuusbulletin: 24 November 2019

  • 24 November 2019
  • Daagliks
  • 2 min om te lees

Goeiemôre!

Mens praat selde van kokke en Springbokke in dieselfde sin, buiten as jy byvoorbeeld aan springbok-carpaccio dink. Maar Bertus Basson, wat verlede Sondag as EatOut se Sjef van die Jaar aangewys is, laat jou amper so trots Suid-Afrikaans voel soos die Bokke se sege wat ons steeds nie kan ophou vier nie. Die spyskaart by sy fyneet-restaurant Eike in Stellenbosch, spreek van sy strewe na ’n verenigde en verenigende koskultuur. Lees hier (https://www.vryeweekblad.com/lewenstyl-en-kos/2019-11-21-bertus-basson-bring-boktrots-na-die-tafel/) hoe jy ’n ete vir twee by dié spogrestaurant kan wen.

Groot soos Griet..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.