’n Storm(zy) jong Britse stemme, esoteriese hersenskimme en ...

DAAGLIKSE BULLETIN

’n Storm(zy) jong Britse stemme, esoteriese hersenskimme en Cobra-politoer

NUUSBULLETIN: 26 November 2019

  • 26 November 2019
  • Bulletins
  • 3 min om te lees

Goeie Dinsdag uit 'n vaal en koue Londen

Hier het verkiesingskoors ná meer as drie jaar se algemene gatvol-vir-Brexit-en-alle-politiek-verlamming skielik ingeskop. 

Meer as 2.8 miljoen mense het geregistreer om te stem sedert die algemene verkiesing, wat op 12 Desember plaasvind, in Oktober aangekondig is.  Dit is 'n miljoen mense meer as in dieselfde tydperk voor die laaste algemene verkiesing in 2017. Vandag is die spertyd vir registrasie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos [email protected] of skakel 0860 52 52 00.

X