Op jou gis-sondheid + wenners van ons Bertus Basson-kompetisie

BULLETIN

Op jou gis-sondheid + wenners van ons Bertus Basson-kompetisie

Nuusbulletin: 1 Desember 2019

  • 01 Desember 2019
  • Daagliks
  • 3 min om te lees

Goeiemôre!

Gefermenteerde tee was dalk in die verlede ’n hippiedrankie, maar deesdae is dit hoogmode om kombucha te drink, skryf Bibi Slippers dié week in Vrye Weekblad.

Skugter mag sy wees vir volksvreemde kos en drank, maar sy drink daagliks dié tee wat volgens aanhangers goeie nuus is vir als van jou spysvertering en immuunstelsel tot verlaagde bloedsuiker en die behandeling van diabetes...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.