Jaar van EFF-rekening, fantastiese 4IR-toekoms (werklik?) en...

BULLETIN

Jaar van EFF-rekening, fantastiese 4IR-toekoms (werklik?) en toebies vir kampus

Nuusbulletin: 03 Desember 2019

  • 03 Desember 2019
  • Daagliks
  • 2 min om te lees

Goeie Dinsdag

Ons is in die laaste maand voordat ons 2020 ingaan. Die hemel weet, daar is baie om oor neerslagtig te raak in hierdie laaste stuiptrekkings van 'n dekade wat nog lank onthou gaan word vir onder meer staatskaping, kommissies van ondersoek, Donald Trump, Brexit en die opgang van faux revolusionêre.  

Maar, soos Max du Preez in sy ontleding uitwys, daar is ook baie om na uit te sien. Max skryf dat 2020 inderdaad die Jaar van Afrekening vir die EFF gaan wees. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.