Hier kom die krysende Krismis-hadidas, en ander sappige stories

BULLETIN

Hier kom die krysende Krismis-hadidas, en ander sappige stories

Nuusbulletin: 05 Desember 2019

  • 05 Desember 2019
  • Daagliks
  • 3 min om te lees

Goeie middag 

Dit begin al bietjie soos vakansie voel hier in die Kaap, maar ons span is nog volstoom aan die gang en ons het 'n lekker stewige uitgawe vir julle môre. Hier is 'n paar van die hoogtepunte:

Max du Preez kyk na pres. Cyril Ramaphosa se befaamde “long game”. Hy sê terwyl Ramaphosa vandag ongetwyfeld sterker staan as toe hy verkies is, is hy nie naastenby so gemaklik en selfversekerd as wat hy en sy binnekring 23 maande gelede gedink het hy sou wees nie. In Politieke Notaboek kyk Max ook na die drama rondom die nuwe burgemeester van Johannesburg en vertel 'n paar sappige stories oor ANC-skelms (ja, ou Ace is daar)...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.