’n Slaai so verleidelik soos ’n verbode liefde

BULLETIN

’n Slaai so verleidelik soos ’n verbode liefde

Nuusbulletin: 8 Desember 2019

  • 06 Desember 2019
  • Daagliks
  • 2 min om te lees

Goeiemôre!

“’n Medium-dril-wortel-en-pynappeljellie het eens die hoelahoepel op ’n Kerstafel in Bettysbaai geswaai,” skryf Henk Serfontein in ’n Stolslaai vir ’n tante met groot hare (https://www.vryeweekblad.com/lewenstyl-en-kos/2019-12-05-n-stolslaai-vir-n-tante-met-groot-hare/), een van ons gunstelingstories in dié week se Vrye Weekblad. Onder ’n asemrowend mooi foto van genoemde stolslaai vertel Henk van sy tante met die groot hare, die fancy suster, en die slaai wat soos Bethlehem se ster geskyn het in ’n vertrek vol driehoekige vererangskikkings en ’n klankbaan van Nana Mouskouri. “Medium-dril” is onmiddellik ons gunstelingwoord van die week.

Falalalala, parampapampam!..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.