Word wys met Pippie Langkous, baked beans en die 5G-kol

BULLETIN

Word wys met Pippie Langkous, baked beans en die 5G-kol

NUUSBULLETIN: 10 Desember 2019

  • 10 Desember 2019
  • Daagliks
  • 3 min om te lees

Goeie Dinsdag

Een van ons gewildste rubrieke elke week is Willem Kempen se Kitskennis. 

Dit is vir ons geen verrassing nie: Kitskennis is goed geskryf, 'n bietjie tong-in-die-kies, met 'n skoot oneerbiedigheid, en dit verduidelik 'n ingewikkelde of selfs moontlik vervelige nuusverwikkeling of onderwerp op 'n verstaanbare en interessante manier. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.