Fase 6 het die sterk geur van piesang(republiek)

BULLETIN

Fase 6 het die sterk geur van piesang(republiek)

Nuusbulletin: 11 Desember 2019

  • 11 Desember 2019
  • Daagliks
  • 4 min om te lees

Hallo liewe vriende,

Dit knetter aan ons kant hierdie week. Beurtkrag het ons behoorlik aan die gorrel beet. Dit is soos 'n wals tussen verskillende tydsones soos ons moet goël tussen wanneer die krag kalf by die verskillende spanlede wat oor die land heen werk. Fase 2 was irriterend, Fase 4 is basies onwerkbaar en Fase 6 het 'n sterk geur van piesang(republiek). Die nat steenkool-storie stories is darem net te dik vir 'n daalder ... (oeps, en daar sien ek pres. Cyril Ramaphosa het so pas aangekondig dat sabotasie ook een van die faktore is wat tot beurtkrag gelei het). 

In elk geval, julle sal hierdie Vrydag my woede-besaaide ontleding van ons onbeholpe regering kan lees (as ek of jy so waansinnig opgetree het, is ons lankal iewers toegesluit). ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.