Jou vakansie kyk-, lees- en luistergids

BULLETIN

Jou vakansie kyk-, lees- en luistergids

Nuusbulletin: 15 Desember 2019

  • 15 Desember 2019
  • Daagliks
  • 2 min om te lees

Goeiemôre!

Vat ’n blaaskans en kyk TV (https://www.vryeweekblad.com/lewenstyl-en-kos/2019-12-12-suid-afrika-vat-n-blaaskans-en-kyk-tv/), is Albertus van Wyk se raad aan Vrye Weekbladlesers noudat die langnaweek die somervakansie behoorlik afskop. Want al was dit nie ’n jaar om oor huis toe te skryf nie, leef ons in die goue era van televisie, en tussen Showmax en Netflix is daar eintlik te veel kykstof om van te kies. Albertus beveel vyf heerlike reekse aan, en ’n nuwe meesterstuk vir Scorsese-aanhangers, en verduidelik hoe jy toegang tot ander TV-apps kan kry wat jou kykwêreld nog meer kan verbreed.

Lees en luister..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.