Versoeningsdag, vrye spraak en vars leesstof

BULLETIN

Versoeningsdag, vrye spraak en vars leesstof

Nuusbulletin: 16 Desember 2019

  • 16 Desember 2019
  • Daagliks
  • 2 min om te lees

Goeie middag

Die media, en daarmee bedoel ek koerante, nuuswebwerwe, televisiekanale en radiostasies, nie Facebook en Twitter nie, se primêre taak is om die publiek behoorlik in te lig oor wat in hul gemeenskap en die wêreld aangaan. Sonder onafhanklike en geloofwaardige media kan geen demokrasie staande bly nie.

Dit mag daarom nie vir joernaliste 'n maklike besluit wees om 'n nuusgebeurtenis te boikot nie. Ons kan nie gebeure ignoreer net omdat ons nie saamstem met wat daar gebeur nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.