Dit was ’n lekker jaar, dit was die goor jaar, en sedert begin April het van die beste skrywers in Afrikaans hul harte hieroor uitgeskryf in wat sekerlik as ’n 2019-hoogtepunt tel: die herlewing van Vrye Weekblad as ’n webkoerant. Die Vrye Weekblad-span en ’n paar van ons top-bydraers het in ons argief gaan rondkrap vir stories wat ons weer wou lees – omdat hulle jou wind uitslaan (https://www.vryeweekblad.com/mense-en-kultuur/2019-12-19-die-mense-wat-saak-maak/), omdat hulle bly spook (https://www.vryeweekblad.com/nuus-en-politiek/2019-12-19-spaais-skollies-en-skobbejakke-4-stories-wat-met-jou-kop-smokkel/), omdat hulle jou laat moed skep (https://www.vryeweekblad.com/nuus-en-politiek/2019-12-19-hoopvol-en-hppie-6-stories-oor-optimisme-en-oplossings-in-mzansi/), of sommer net lekker laat lag (https://www.vryeweekblad.com/mense-en-kultuur/2019-12-19-afrikaans-in-die-hemel-rassiste-en-visse-en-wanneer-verbeelding-lyf-kry/).
In die jaar se laaste volledige uitgawe (maar hou jou oë oop vir nuwe stories wat ons daagliks na 27 Desember gaan publiseer) deel Marita van der Vyver (https://www.vryeweekblad.com/mense-en-kultuur/2019-12-19-dt-laat-jou-kekkellag-en-dt-gryp-jou-aan-die-strot/), Herschelle Benjamin (https://www.vryeweekblad.com/mense-en-kultuur/2019-12-19-dankie-dankie-dankie-anastasia-en-gee-mercy-n-plek-aan-die-tafel/) en Bibi Slippers (https://www.vryeweekblad.com/mense-en-kultuur/2019-12-19-hoop-in-n-dorre-land-s-drink-mens-en-s-maak-mens/) hulle Vrye Weekblad-hoogtepunte, waarvan heelwat jou sal verras. Ons nooi jou ook binne die Vrye Weekblad-kombuis met ’n keur van die jaar se 10 top-resepte (https://www.vryeweekblad.com/lewenstyl-en-kos/2019-12-19-10-uit-10-vir-ons-lekkerste-resepte/). Noudat die span ’n kort blaaskans vat, gaan ons uiteindelik by Herman Lensing se kerrietjops (https://www.vryeweekblad.com/lewenstyl-en-kos/2019-10-10-die-passie-en-hel-van-n-plattelandse-koskind/) uitkom en Jan Braai se chermoula-mielies (https://www.vryeweekblad.com/lewenstyl-en-kos/2019-10-03-erfenisdagboek-van-n-braaimaagd/) op die kole kry...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
BULLETIN
Feeskos is lekker kos & ons 50+ trefferstories
Nuusbulletin: 22 Desember 2019
Deel
Goeiemôre!

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel